11 November 2011

“Wie ‘n gat vir ‘n ander grawe, val self daarin.” (Lees Spreuke 26)

In plaas van gate vir ander grawe moet die Christen in liefde sy naaste dien en sy/haar beswil soek.

Met vegunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.