12 September 2011

‎’n Man van Afrika (Etiopië) is op pad terug nadat hy in Jerusalem gaan aanbid het en hy lees uit Jesaja.

Hy is ‘n soeker. Die Gees lei vir Filippus om “die evangelie oor Jesus aan hom te verkondig”. Hierdie man aanvaar Jesus en word gedoop en hy het toe “sy reis met blydskap voortgesit”. Leef elke dag met Christen blydskap en deel Jesus vandag ook met ander wat jou pad kruis. (Lees Handelinge 8)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.