16 November 2011

“Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.” (Lees Spreuke 30)

Maak hierdie vers deel van jou lewe dat elke belofte van God betroubaar is!!! Onmiddellik gee Hy ook ‘n belofte wat betroubaar is: dat Hy beskerm dié wat vandag by Hom skuil!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.