19 Februarie

Ps 37 sê in verse 1, 7 en 8 dat ons ons nie moet “ontstel ” oor ander mense nie. Bring jou ontsteltenis na die Here. “Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy tevrede is, en Hy ondersteun Hom. As so iemand val, bly hy nie lê nie, want die Here help hom op.” Die Here gee om vir jou en dit kan nie altyd van mense gesê word nie. Lees Ps 37-38

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.