Oor WYSHEID skryf Spreuke 2: “hou jou ore oop (vir wysheid)… span jou in… roep… vra na… soek dit… spoor dit op… dit is die Here wat wysheid gee… (wysheid) sal jou op die goeie pad laat bly… dit sal jou weghou van die verkeerde pad.”
Om met lewenswysheid te leef is belangriker as om al die kennis van die wêreld te besit!
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.