24 November 2011

“Elkeen wat die wil van God doen, is my (Jesus se) broer en my suster en my moeder.”

Is jy al familie van Jesus? Jy is as jy in Hom glo en God se wil doen. Lees die aangrypende verhaal van hoe Jesus se ma, broers en susters vir hom gesoek het in Markus 3:31-34 en hoe Hy ons dan ook insluit by sy familie.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.