26 September 2011

‎1 Timoteus 6 sê dat ons moet oppas vir geld.

Dit is ’n “ wortel is van allerlei kwaad” en dat ons ons hoop “nie op die onsekerheid van rykdom vestig nie, maar op God wat alles ryklik aan ons gee om te geniet.” Ons moet eerder “goed doen, ryk wees in goeie dade, vrygewig en mededeelsaam”. So vergader ons vir ons “’n skat as ‘n goeie belegging vir die toekoms” sodat ons die “ware lewe” kan verkry.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.