29 Februarie

“Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp!” Ps 68 praat twee keer van “as God verskyn.” As God verskyn gebeur daar dinge. As God verskyn “spat sy vyande uitmekaar”, maar sy kinders is opgewonde en bly, want dan Hy dra hulle dag na dag! 2011 is bykans verby. Kyk ons terug kan ons ook nie anders nie as om met blydskap te getuig: “Dag na dag dra Hy ons!” God is vir ons ‘n 24/7 God 365 dae van die jaar! Lees Ps 66-68

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.