Die groot menigte mense was “soos skape sonder ‘n wagter…Toe het Hy (Jesus) vyf brode en twee vissies geneem… en dit onder hulle almal verdeel… Al die mense (meer as 5000) het genoeg gekry.”
Jesus wil vandag ook jou herder wees. Hy ken al jou behoeftes en wil daarin voorsien sodat jy ook genoeg het. (Lees Markus 6:30-44)
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.