31 Augustus 2011

“Hy (Jesus) het op die see na hulle toe aangeloop gekom…(en) het toe in die skuit geklim, en die wind het gaan lê”.

Om op die see te loop en die wind te laat lê, toon dat Jesus oor ALLES heers. As jy ervaar dat Jesus ook oor alles heers in jou lewe, kan jy nie anders nie as om ook te bely: Hy is “waarlik die Seun van God.” Ook vir jou sê Hy: “Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.” (Lees Matteus 14:22-36)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.