6 Oktober 2011

Lees asseblief vandag Openbaring 2 en 3, die briewe aan die 7 gemeentes.

Jesus gee regtig om vir ons, sy kerk. As ons miskien koud of lou geword het, nooi Hy ons weer uit: “Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met my.” (3:20) Hoor vandag weer Jesus se geklop, maak oop vir Hom en jou lewe word ‘n fees!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.