8 Maart

“Van ewigheid tot ewigheid is U God!… Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos ‘n enkele wagbeurt in die nag.” Ons God is verhewe bo tyd. Hy is te groot om deur tyd en jare of deur 2012 vasgevang te word. In Ps 90 bid die digter en vra vir hierdie wonderbare God: “Skenk ons elke dag U liefde in oorvloed…” Maak dit ook u gebed vir vir elke dag tot Hom wat “van ewigheid tot ewigheid is.” Lees Ps 90-92

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.