8 Oktober 2011

“Laat ons bly wees en juig en aan Hom die eer gee, want die bruilof van die Lam het aangebreek, en sy bruid het haar daarvoor gereed gemaak.”

Ons is op pad na die grootste bruilofsfees van alle tye: Christus die Bruidegom en ons, sy kerk en kinders, die bruid. “Geseënd is hulle wat na die bruilofsmaal van die Lam uitgenooi is.” Het jy al hierdie uitnodiging wat ook aan jou gestuur is, aanvaar? (Lees Openbaring 19-20)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.