“Hou by die waarheid, moet daar nie van afstand doen nie; hou by wysheid, by selfbeheersing, by insig.” (Lees Spreuke 23)
Neem hierdie goeie raad ter harte. Leef met waarheid, wysheid, selfbeheersing en insig en jy gaan ‘n verskil in jou eie lewe maak, maar ook in die lewens van ander maak.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.