Luister:  Griekwagebed –  Ere annie Jirre

ATTACHMENT DETAILS vrou_prys-God_stiltetyd_pixabay.jpg

Argieffoto (Foto: Barbara Jackson/Pixabay )

Ere annie Jirre

Ere anie Jirre,
ere anie Jirre
innie hoogste jimmel.

Vrede virrie mense,
vrede virrie mense
hie oener oppie aarde.

Loop sing dit oppie dyne,
skrou innie strate, sê virrie wêreld:
onse Jesus is nou hie!

Die Jirre is vi jille lief,
die Jirre is vi jille lief,
die Jirre is lief virrie mense!

Ere anie Jirre
innie jimmel
en oppie aarde.

Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit Karos orie dyne geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.