Luister:  Griekwagebed – Prediker 9:11

Ertjie_meerkat_karoo_ABrits.jpeg

Foto: Annelize Brits

Prediker 9:11

My broer, ek het nou in Kjêmmil in gesit kyk:
dis nou nie die hase wat die reisiese wen nie,
ennie louense, die sien ek, verloor hille se stryd;
die flentervark die raak ok oppe dag skierlik ryk
en jakkals sal okkie die hele waarlikeit kjen nie,
die sikkel-sikkel wolf kom eerste byrie geraamtese yt:
marrie Jirre, my broer, Die sit nou self om te beslyt!

 
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre”  geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.