[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Verhoudings – Deel 17

Frans-Cronje_Foto-verskaf.jpg

Frans Cronjé (foto: Facebook)

“Verhoudings is sonder twyfel die ingewikkeldste aspek van die lewe, maar ook die belangrikste.”

In die program gesels Frans oor die belangrikheid van verhoudings. As jy nie aan die aspek van jou lewe werk nie, is dit amper onmoontlik om jou lewensdoel te vervul.

“Wees ‘n beter mens en herstel die verhoudings wat jy so nodig het.”

Meer oor die reeks:

Dié opname is deel van ʼn reeks en vervaardig deur Radio Kaapse Kansel. Dit vorm deel van die 2018-Lewensdoel-veldtog, wat ten doel het om jonk en oud te inspireer om hul ware lewensdoel te ontdek en daardeur ʼn betekenisvolle verskil in die wêreld te maak.

Vind meer uit oor die rolprent, The Roar, en gaan lees meer oor Frans se boek, Ontdek jou lewensdoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.