ToekomsVenster: Mense met energie


ekstrovert-en-introvert

‘n Ekstrovert en introvert moet reflekteer op waar God hulle elkeen die beste ontmoet. Foto: Hrmonline.ca

Mense met wat ‘n ekstrovert is, het ander soort energie as ‘n introvert, daarom is dit belangrik om te reflekteer op waar God jou die beste ontmoet, sê Ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

Ekstrovert sal die buitewêreld as die “speelveld van die Gees” beskou, terwyl introvert die binnewêreld as die “rusplek van die Gees” sal beskryf. God het mense wat in skares saamgedrom het ontmoet waar Jesus wonderbaarlike dinge gedoen het, lees maar Lukas 13:17. Tog het God nie vir Elia in die rukwind, aardbewing of vuur ontmoet nie, maar in die fluistering in ‘n windstilte (1 Konings 19:9-12).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.