ToekomsVenster: Verantwoordelikheid, ʼn kernwaarde vir ons tyd


verantwoordelikheid

Foto: Chapogroup.com

Hierdie woorde van die Here moet julle lewe vul. Julle moet dit as herinneringsteken vasbind aan julle hande en dit moet ‘n merk op julle voorkoppe wees. Leer dit vir jou kinders deur met hulle daaroor te praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte. – Lees Deuteronomium 11:18-20

Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra dat jy vanaand saam met hom hierdie woorde sal bid: “Here, U het soveel mooi mense en gawes aan my toevertrou.  Help my om hulle met verantwoordelikheid te versorg en te koester.  Wees U my Gids hierin.  Amen.”

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.