
Skermskoot uit die video
Die nuwe Nest Cam is spesiaal ontwerp sodat jy na jou huis en gesin kan omsien – selfs al is jy nie in die omtrek nie.
Dié produk bied 1080p hoëdefinisie-beeldmateriaal wat maklik met ʼn app deur jou selfoon besigtig kan word. Dit het boonop ook gevorderde nagvisie.
Die Nest Cam waarsku jou ook wanneer daar beweging in die vertrek is.
Te koop: The Nest Store, BestBuy.com, Amazon
Prys: Ongeveer $199
Lees meer: TechCrunch, Telegraph, The Verge
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Suné, sal dit motors se wiele ook oppas ?