
Argieffoto
Al ooit gewonder wat gebeur met lêers wat jy op ʼn rekenaar uitvee en of daai inligting ooit weer herwin kan word?
Michael Stevens wat die kanaal VSauce op YouTube aanbied, werp bietjie meer lig op die onderwerp in hierdie video.
Volg Michael op Twitter by @tweesauce
Skakel na meer inligting oor die verskillende onderwerpe wat hy in die video aanraak soos die verlore stilflieks en Wonders van die antieke wêreld of selfs die Melanie Willhide-foto’s volg onderaan die YouTube-video op hierdie bladsy.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Mooi Afrikaans dit heerlik wees