Handwerk: ’n Nessie vir jou kat

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Behandel die kat in jou lewe soos die koninklike wat hy is en hekel vir hom ʼn nessie vir daardie lekker knus opkrul langs die kaggelvuur.

Die katnessie is in twee groottes, klein en medium, en kan verder aangepas word indien verkies.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.