Trou jy binnekort? Klop hier aan vir hulp

Foto ter illustrasie (Argieffoto: Pixabay)

Maroela Media, Villa Rosa Wedding Venue (geleë in Pretoria-Noord) en verskeie diensverskaffers gee later vanjaar ʼn troue ter waarde van R170 000 weg. Hier is ʼn lys met die verskaffers wat jy ook kan raadpleeg:

Ad-Lib

Dienste: Musikante wat by troues en korporatiewe geleenthede optree.
Kontakpersoon: Engelette Kruger
Kontaknommer: 082 901 0166
E-posadres: [email protected]

All things Bridal SA

Dienste: Spesialiseer in handgemaakte bykomstighede vir die bruid, bruidegom en hulle gevolg. Dit sluit onder meer dasse, kousbande, japonne, juwele, sluiers en strikdasse in.
Kontakpersoon: Kitty-Marié Herbst
Kontaknommer: 078 730 2125
E-posadres: [email protected]

AMA Promotions

Dienste: Verskaf musiek by troues en behartig die klank en beligting vir verskeie bekende sangers, asook ander geleenthede.
Kontakpersoon: André Vermaak
Kontaknommer: 082 478 1823
E-posadres: [email protected]

BellaMina

Dienste: Spesialiseer in die ontwerp en maak van korporatiewe klere en bruidsrokke, borduurwerk en professionele grimering vir troues en funksies.
Kontakpersoon: Mina Joubert
Kontaknommer: 076 406 0789
E-posadres: [email protected]

Foto ter illustrasie (Foto: Rawpixel.com)

Cake Brothers

Dienste: Hulle produkte sluit spyseniering, nageregte en allerlei koeke in.
Kontakpersoon: Malcolm en Bryan
Kontaknommer: 083 334 3806
E-posadres: [email protected]

Casa de Ross Gastehuis

Dienste: Die gastehuis is in die noorde van Pretoria aan die voet van die Magaliesberg geleë.
Kontakpersoon: Ontvangs
Kontaknommer: 072 583 5021
E-posadres: [email protected]

Choctique Handcrafted Chocolates

Dienste: Spesialiseer in handgemaakte Belgiese sjokolade wat in gedrukte omhulsels verpak is. Die sjokolade en omhulsels word volgens klante se spesifieke tema en behoeftes ontwerp. Dit is ideaal vir enige geleentheid soos gastegeskenke by troues, korporatiewe geskenke, verjaarsdae, funksies en spesiale dae soos Kersfees, Valentynsdag, Moedersdag, en Erfenisdag. Hulle spesialiseer ook in sjokolade vir kinderpartytjies met prentjies van karakters wat op die omhulsels gedruk word.
Kontakpersoon: San-Marie Basson
Kontaknommer: 082 950 6458

Cocovanilla Foods

Dienste: Hier sal jy vingerhappies vir skemerkelkies, verjaarsdae of korporatiewe geleenthede kry. Dit sluit ook verskeie opsies vir troues, soos kaasborde, oestafel en nageregstasies, in.
Kontakpersoon: Lorraine Swanepoel
Kontaknommer: 084 910 8428
E-posadres: [email protected]

CRWyeth Photography

Dienste: Troufotograaf
Kontakpersoon: Charles Wyeth
Kontaknommer: 083 230 2863
E-posadres: [email protected]

Foto ter illustrasie (Foto: Pexels/Pixabay)

Dedré’s House of Elegance Boutique

Dienste: House of Elegance se dienste sluit in gespesialiseerde produkte en pakkette, foto- en videografie, naelbehandelings, grimering en haarstilering.
Kontakpersoon: Dedré Delport
Kontaknommer: 076 301 0147
E-posadres: [email protected]

D-Vites by M.H.S

Dienste: Ontwerp van digitale kaartjies en skryfbehoeftes vir onder meer troues, ooievaarstees, korporatiewe geleenthede en verjaarsdae.
Kontakpersoon: Mariska Huenaerts-Ströh
Kontaknommer: 082 498 0960
E-posadres: [email protected]

Gasvrou

Dienste: Verskaf geskenke vir die bruid, gevolg, gaste en ander spesiale geleenthede. Dit sluit oorbelle, leerhandsakke, voorskote, houtborde, servetringe en dies meer in.
Kontakpersoon: Leandi Schalekamp
Kontaknommer: 082 551 4709
E-posadres: [email protected]

GLAM Beauty Boutique

Dienste: Salon wat onder meer nael- en velsorgbehandelings bied.
Kontakpersoon: Chanel Vermaak
Kontaknommer: 071 508 1226

Foto ter illustrasie (Foto: Rawpixel.com)

Granaat Roes

Dienste: Materiaaldrukkers wat klante toelaat om hul eie materiaal vir dekor te ontwerp. Gasvrou verskaf ook items soos servette, tafellopers, tafeldoeke en kussings.
Kontakpersoon: Ansa Okelly
Kontaknommer: 084 470 2811
E-posadres: [email protected]

Lyn Erlank

Dienste: Senior pastoor, huweliksbevestiger en stigter van I Do I Do Weddings.
Kontaknommer: 082 901 8517
E-posadres: [email protected]

Magic Mirror Memories

Dienste: Verskaf toerusting en bykomstighede vir ʼn fotohoekie wat onder meer geskik is vir troues, verjaarsdae, ooievaarstees, korporatiewe en fondsinsamelingsgeleenthede en jaareindfunksies. Die onderneming bied ʼn unieke aanslag met hul spieël wat binne ‘n goue fotoraam geplaas en wat ʼn verskeidenheid agtergronde en spesiale effekte moontlik maak.
Kontakpersoon: Mignon O’Meara
Kontaknommer: 073 288 3305
E-posadres: [email protected]

Mimie

Dienste: Voorkomskonsultant en stylis wat onder meer spesialiseer in die ontwerp en maak van trourokke en matriekafskeidrokke.
Kontakpersoon: Jomari van der Berg
Kontaknommer: 084 585 6406
E-posadres: [email protected]

Piccolo Fine Designer Jewellery – Pty Ltd

Dienste: Beplanning, ontwerp en vervaardiging van juwele.
Kontakpersoon: Johann en Suvette Claassens
Kontaknommer: 083 396 6178
E-posadres: [email protected]

Foto ter illustrasie (Foto: Rawpixel.com)

Plant en Palm Verhurings

Dienste: Spesialiseer in verhuring van plante vir enige funksie, sowel as die verskaffing van blomme vir troues, insluitend tafeldekor, hand- en skouerruikers, confetti en blommekrone.
Kontakpersoon: Surina Hendrikse
Kontaknommer: 076 535 2766
E-posadres: [email protected]

Professional Make-up & Styling by Samantha Faasen

Kontakpersoon: Samantha Faasen
Kontaknommer: 082 924 7180
E-posadres: [email protected]

Shais Function Hire

Dienste: Die bestemming bied eksklusiewe spyseniering en hulle spesialiseer in die verhuring van toerusting en meubels vir spesiale geleenthede.
Kontakpersoon: Nkele
Kontaknommer: 083 275 4682
E-posadres: [email protected]

The Maiden

Dienste: Spesialiseer in ’n verskeidenheid van rokke vir bruidsmeisies, asook vir die moeders van die bruid en bruidegom en blommemeisierokke.
Kontakpersoon: Sunette Nelson
Kontaknommer: 074 827 0017
E-posadres: [email protected]

Villa Rosa Wedding Venue

Dienste: Troubestemming wat in die noorde van Pretoria aan die voet van die Magaliesberg geleë is. Dit kan tot 250 gaste akkommodeer.
Kontakpersoon: Roseley Strydom
Kontaknommer: 072 537 4931
E-posadres: [email protected]

(Foto: Rawpixel.com)

Xtreme Hair

Dienste: Haarstilering
Kontakpersoon: Wenuska
Kontaknommer: 071 613 6543
E-posadres: [email protected]

Dié verskaffers staan reg om jou met enige troureëlings en ‑beplanning by te staan. Volg hulle sosialemediaplatforms en bly so op hoogte van die spesiale aanbiedinge en dienste wat aangebied word.

Jy kan ook Maroela Media se gratis kontrolelys hier aflaai. Dié lys neem jou stap-vir-stap deur die beplanningsproses en bied selfs ‘n paar wenke oor die venue, verskaffers en beplanningsmetodes.

Die troukompetisie sluit 13 April. Klik hier om in te skryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.