Maroela-fontein

Daar’s ’n plek wat ons van weet…

… ’n plek waar jy na hartelus kan nes skrop en ’n holte vir jou vellie kan vind. Want jy’s ook maar mens. En ’n mens wil mos darem in gemeenskap met jou dam se ganse verkeer.

Maak jou gereed vir ’n geklets van soggens tot die eerste olielampe saans begin flikker, ’n uitruilery van idees wat gehoor móét word, ’n gespog met kookvernuf wat enige kombuis hoendervleis sal gee, en samesyn wat jou drumpel deurtrap.

Maroela-fontein se lint word binnekort geknip.

Word (amper) deel.

Op pad in 2018.

Dis wa’ jy hoort.