Môregloed: Terugvoer van radiostasies

Moregloed_stad.jpg

Foto: pixabay.com

Hoewel Môregloed nog nie tot ʼn einde gekom het nie, is dit vir ons baie belangrik om solank julle terugvoer te kry. Ons beplan aan ʼn volgende drama en Bettie het groot planne. Ons sal julle terugvoer ongelooflik waardeer.