Vra die foendie: motors

Het jy tien kinders, maar net R200 000 vir ʼn nuwe motor? Of wonder jy hoekom jou splinternuwe bakkie se vering voel asof jy op jou plaasouma se katel rondbons? Brendon Staniforth, Maroela Media se bekroonde motorjoernalis, beantwoord lesers se vrae oor motorkopies.

Voltooi die vorm

  • Gee vir ons bietjie agtergrond-inligting en soveel as moontlik besonderhede – hoe meer inligting jy verskaf, hoe makliker maak jy dit vir ons om jou vraag te beantwoord! Sê byvoorbeeld hoeveel geld jy wil spandeer en waarvoor jy die motor gaan gebruik.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Fynskrif

  1. Maroela Media sal elke week slegs een of twee navrae kies en beantwoord.
  2. Alle navrae word op Maroela Media se webwerf, in die Motor-afdeling beantwoord.
  3. Geen vrae sal direk per e-pos beantwoord word nie.
  4. Slegs vrae wat verband hou met die aankoop of die werksverrigting van ʼn motor sal hanteer word.
  5. Vrae oor meganiese probleme met motors sal nie in diepte beantwoord word nie.
  6. Maroela Media kan geen aanspreeklikheid aanvaar vir enige skade, van watter aard ook al, as gevolg van instruksies, opinies of raad nie.