Navraag oor boekvoorlesing

Maroela Media stel die boekvoorlesing van Drie vroue en ʼn meisie beskikbaar aan gemeenskapsradiostasies.

Hierdie radiostasies moet asseblief die onderstaande vorm voltooi en laat weet of hulle dit wil gebruik.