Navraag oor ‘Oudword is nie vir sissies nie’

Radio Laeveld 100.5 stel 16 episodes van hul Sondagprogram, Oudword is nie vir sissies nie, beskikbaar aan gemeenskapsradiostasies.

Hierdie radiostasies moet asseblief die onderstaande vorm voltooi en laat weet of hulle dit wil gebruik.