‘n Bietjie Donderdagnag lag…

‘n Mens kry sangers en ‘n mens kry sangers, en dan kry mens sommige YouTube-sangers, van hulle is goed, ander dalk ‘n bietjie minder goed…
Sanger Rinus is op ‘n glyskaal tussen dié twee uiterstes… Hy sing sedert 2008 en het op YouTube bekendheid verwerf met die liedjie Met Romana op de scooter. Die polsende liedjie en ritmiese danspassies kan niks anders as om ‘n glimlag om ‘n mens se bakkies te laat nie. Laat weet gerus waar julle dink dié Nederlandse sanger op die Donderdagnag-glyskaal hoort…

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.