10 beseer ná handgranaat in restaurant ontplof

Een van die talle hotelle in Diani. Hierdie is 'n argieffoto van die South Palms. Dit is nog nie bekend waar die aanval plaasgevind het nie.

Een van die talle hotelle in Diani, Kenia. Hierdie is ‘n argieffoto van die Southern Palms. Dit is nog nie bekend waar die aanval plaasgevind het nie.

Tien mense is Donderdag beseer nadat aanvallers ʼn handgranaat in ʼn restaurant by ʼn gewilde toeriste-dorp in Kenia ingegooi het.

“Daar was ʼn ontploffing by die kroeg en minstens 10 mense is beseer,” het Jack Ekakuro, plaaslike hoof van die polisie, gesê.

Die voorval het in Diani, suid van Mombasa, plaasgevind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

kraalmuur ·

Maar toe McBride en Mandela se ander terroriste dieselfde doen in SA was daar volgens die wereld niks mee verkeerd nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.