Tien mense is Donderdag beseer nadat aanvallers ʼn handgranaat in ʼn restaurant by ʼn gewilde toeriste-dorp in Kenia ingegooi het.
“Daar was ʼn ontploffing by die kroeg en minstens 10 mense is beseer,” het Jack Ekakuro, plaaslike hoof van die polisie, gesê.
Die voorval het in Diani, suid van Mombasa, plaasgevind.
Maar toe McBride en Mandela se ander terroriste dieselfde doen in SA was daar volgens die wereld niks mee verkeerd nie.