10 mense in PTA-ongeluk beseer

Tien mense is beseer nadat twee voertuie naby Mamelodi in Pretoria teen mekaar gebots het.

“Vyf persone is ernstig beseer en vyf ander het matige beserings opgedoen. Dit is nog nie duidelik wat die ongeluk veroorsaak het nie,” het Santi Steinman, woordvoerder van Netcare911, gesê. Die beseerdes is na verskeie hospitale geneem vir verdere behandeling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.