101-jarige marathonatleet

Fauja Singh

Fauja Singh (101) het die Hong Kong-marathon voltooi en homself as die “oudste marathon-atleet” gevestig.

Met sy saffraan-tulband en ‘n groot wit baard het Singh die 10km-wedloop binne 1 uur, 32 minute en 28 sekondes voltooi. Dié Indies-gebore atleet, wat ook as die “Turbaned Torpedo” (Tulband Torpedo) bekendstaan, sê hy sal nou sy skoene ophang. “Ek sal hierdie dag onthou. Ek gaan dit mis,” het hy gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.