12-jarige seun verdrink in swembad

‘n 12-jarige seun is dood nadat hy Saterdag in ‘n swembad in Durban verdrink het.

“Die seuntjie is Saterdagoggend onder die water in ‘n swembad in Lower Marine Parade opgespoor,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911 gesê. Paramedici het KPR op hom toegepas en kon sy hart weer spontaan laat klop. Hy is na die hospitaal geneem waar hy Saterdagmiddag gesterf het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.