‘n 13-jarige skooldogter van Boksburg word sedert Woensdag vermis.
Tegan Batty is die oggend by die skool afgelaai en is net voor eerste pouse laas gesien. Enigiemand met inligting word versoek om luit. F. Coetzer by Boksburg-Noord polisie te kontak by 011 898 3000 of 072 647 7464.