14-jariges verkrag glo 11-jarige seun

Doornkop-begraafplaas

Doornkop-begraafplaas Foto: www.eggsa.org

ʼn 11-jarige seun is glo deur twee ander minderjariges by Doornkop-begraafplaas in Soweto verkrag.

“ʼn Plaaslike inwoner het Woensdagaand die misdaad sien gebeur en die 11-jarige se ouers ingelig,” het ao Kay Makhubela, woordvoerder van die polisie in Gauteng, gesê.

Die vermeende verkragters is albei 14 jaar oud. Die slagoffer is na ʼn hospitaal geneem vir mediese behandeling.

“Die twee tieners is in hegtenis geneem en na ʼn plek van veiligheid geneem.” Hulle sal binnekort in die Protea-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

GawieM ·

Wonder in hierdie geval kan apartheid nie die skuld kry nie, moontlik diskriminasie?
Nee hel die mense begin al hoe jonger met al wat ‘n misdaad is. Baie groot probleme vorentoe. Dit gaan nag word in hierdie land.

Tokkelossie ·

GawieM, apartheid kan dalk nog die skuld kry, ons het hulle seker nie opgevoed nie, en dit na die ANC reeds 20 jaar aan bewind is.

Dit is lankal nag in hierdie land, is daar erens in die toekoms lig aan die einde van die donker tonnel?

Eksenet ·

Vroeg ryp, vroeg vrot………..Ek dink hulle is van klein tyd af al orig verby!

se ek ook ·

Ja nee dit is ons skuld. Omdat ons nie vir hulle huise gebou het met n slaapkamer vir elkeen nie. Nou slaap almal in een vertrek en die kinders sien wat maak die grootmense.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.