16-jarige van Roodepoort, JHB word vermis

Yentel Jacobs

Yentel Jacobs (16) van Roodepoort, Johannesburg, word sedert Donderdag vermis.

Jacobs is laas omstreeks 08:30 by Hoërskool Florida gesien toe sy haar handboeke kom indien het. Sy het lang, donkerbruin hare, groen oë met bruin spikkels, is ongeveer 1.6m lank en weeg 55kg. Sy het ‘n blou denim, groen langmouhemp en tekkies aangehad toe sy vermis geraak het.

Die polisie by Florida-polisiestasie versoek dat enigiemand met verdere inligting met hulle by 011 831 7000 in verbinding sal tree.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Nana Rechner ·

Why do these media places not put the organization contact details in their articles as I know from experience that that a charge office number is not going to get the information to the right person especially after hours and week-ends. Go the extra mile if you want to find the child.

The Pink Ladies who I am the director of always puts the IO cell and land line and our numbers on the flyer not like others who waste time sending the informer on a wild goose chase.

Said in good faith. Our face book page in Minors Missing The Pink Ladies org for missing children NGO 2007

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.