17-jarige van Nelspruit word vermis

Annika Kruger word sedert 10 November uit Nelspruit vermis.

Annika Kruger (17) van Nelspruit word sedert 10 November vermis.

Annika se ouers vermoed sy is saam met ‘n ouer man in Port Shepstone of Margate aan die Natalse Suidkus. Anika het donker hare, bruin/groen oë, is sowat 1.5m lank en weeg ongeveer 50kg. Sy het ‘n litteken bo haar linkeroog.

Enigiemand met inligting oor waar Annika haar bevind word versoek om met lt.kol. Sithole by 072 015 8022 in verbinding te tree.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.