‘n 35-jarige man is Dinsdagoggend in Noordwes in hegtenis geneem nadat hy glo sy bure se tweejarige dogtertjie verkrag het.
Die man het Dinsdag in die Itsoseng-landdroshof verskyn, het kaptein Tselane Nkoala-Nkala, woordvoerder van die polisie in Noordwes gesê. Die dogtertjie se ma het haar gebad toe sy iets “verkeerd” opgemerk het. Die kleuter het haar ma van die verkragting vertel.
Ek hoop hy word erens deur iemand ontman. Nie dat hy rerig ‘n man is nie, maar ek vewys na die aanhegsels wat hom laat vermoed het hy is dalk manlik. Die moet verwyder word sodat hy nooit weer so iets kan regkry nie.