2-jarige seun verdrink

ʼn 2-jarige seuntjie het Donderdag in Johannesburg verdrink.

Volgens Robert Mulaudzi, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, het die seuntjie omstreeks 18:00 uit die huis in Eldorado Park geglip.

“Die kind het in die swembad geval en verdrink. Die swembad het nie ʼn veiligheidsnet op gehad nie,” het Mulaudzi gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.