2012 se Oscar-wenners

Die stilprent, “The Artist” was die groot wenner by die 82ste Oscar-toekennings in Hollywood.

“The Artist” het weggeloop met die Oscars vir die beste rolprent, beste akteur vir Jean Dujardin, beste regisseur vir Michel Hazanavicius, beste klankbaan en beste kostuumontwerp. Martin Scorses se “Hugo” het ook vyf beeldjies ingepalm.

Só lyk die ander groot wenners:

Beste Aktrise
Meryl Streep in The Iron Lady

Beste Ondersteunende Akteur
Christopher Plummer in Beginners

Beste Ondersteunende Aktrise
Octavia Spencer in The Help

Beste Aangepaste Teks
The Descendants

Beste Oorspronklike Teks
Midnight in Paris – geskryf deur Woody Allen

Beste Animasie-rolprent
Rango

Beste Dokumentêre Rolprent
Undefeated

Beste Redigering
The Girl with the Dragon Tattoo – Kirk Baxter en Angus Wall

Beste Klankredigering
Hugo – Philip Stockton en Eugene Gearty

Kinematografie
Hugo – Robert Richardson

Beste Grimering
The Iron Lady – Mark Coulier en J. Roy Helland

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.