ʼn 21-jarige man van die Oos-Kaap is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn vierjarige dogter verkrag het.
Majoor Zamukulungisa Jozana, ʼn woordvoerder van die polisie, het Donderdag gesê die verdagte het glo Woensdag die vierjarige in Ngcwala, Mqanduli, verkrag.
In ʼn afsonderlike voorval is ʼn 30-jarige man in Kraka, Mqanduli, in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 22-jarige vrou verkrag het.
Die twee verdagtes moet Vrydag in die Mqanduli-landdroshof verskyn.
Dooi wetterse gemors !
Mag elke verkragter se “………..” afvrot !
stem saam Trippie …. daai kind is geskend for life :-(
Hoop hulle ryp hom stukkend in die tronk !
Hulle moet ‘n staalborsel in sy ho. opdruk!!!
JAVR, of ‘n sambreel in sy wol oopmaak
Solank dit een van daai groot tuinsambrele is is die saak reg!
Ek hoop die gemeenskap begin reg in eie hande neem.
Waar dit toegepas word loop die gemors draai om daardie plekke.
Ek hoop daardie braaksels vrek!
So maak mens:
1. Sit sy spênner op n sementblok
2. Neem n Bofbalkolf en slaan spênner plat.
3. Breek bofbalkolf teen sy kop.
4. Kry nog n bofbalkolf