21-jarige vas vir verkragting van vierjarige

Argieffoto.

Argieffoto.

ʼn 21-jarige man van die Oos-Kaap is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn vierjarige dogter verkrag het.

Majoor Zamukulungisa Jozana, ʼn woordvoerder van die polisie, het Donderdag gesê die verdagte het glo Woensdag die vierjarige in Ngcwala, Mqanduli, verkrag.

In ʼn afsonderlike voorval is ʼn 30-jarige man in Kraka, Mqanduli, in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 22-jarige vrou verkrag het.

Die twee verdagtes moet Vrydag in die Mqanduli-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Trippie ·

Dooi wetterse gemors !

Mag elke verkragter se “………..” afvrot !

Waaksaam ·

stem saam Trippie …. daai kind is geskend for life :-(
Hoop hulle ryp hom stukkend in die tronk !

Willy ·

Ek hoop die gemeenskap begin reg in eie hande neem.
Waar dit toegepas word loop die gemors draai om daardie plekke.
Ek hoop daardie braaksels vrek!

Jasper ·

So maak mens:
1. Sit sy spênner op n sementblok
2. Neem n Bofbalkolf en slaan spênner plat.
3. Breek bofbalkolf teen sy kop.
4. Kry nog n bofbalkolf

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.