24 vermeende stropers aangekeer

renosterkalfieAltesaam 24 vermeende renosterstropers is in die afgelope twee weke in die Kruger-wildtuin aangekeer, het die departement van waterwese en omgewingsake Donderdag gesê.

“Die polisie en wildbewaarders in die Kruger-wildtuin word geloof vir hul optrede en toewyding om renosterstropery die nekslag toe te dien,” het Edna Molewa, minister van die departement, gesê.

Altesaam 191 vermeende stropers is al sedert 1 Januarie regoor die land aangekeer. Sy sê 618 renosters is al sedert die begin van die jaar gestroop waarvan 381 renosters in die Kruger-wildtuin was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Trippie ·

Goeiste, die getal is om van naar te raak.

Gaan daar enigiets oorbly vir ons nageslagte om te sien, of gaan hulle dit net kan google … hierdie diere teel mos nie aan soos uhmmm, ‘n sekere donker ras nie ? Lees nou net, ‘n wyfie skenk slegs elke 3 – 5 jaar geboorte aan ‘n enkele kalfie.

Johan ·

Dis goed dit vorder net te stadig,stuur vir my daai stropers my leeus het nog Ni kos gekry die week.

Pieter Potgieter ·

Ai ai ai. Wat sal ons nou se. Sit hulle voor n vuur peliton en saai uit wereld wyd. Verdomste verhongerde goed.

Jasper ·

Die Dept. van Binnelandse Sake sal vining ons bevolking samestelling moet hergroepeer. Daar het 2 groepe bygekom nl. Vermeendes en Verdagtes. Of Dept Arbeid sal dit onder beroepe kan registreer. Die koerante en nuus is elke dag vol vd mense. Daar moet dus miljoene van hulle wees

Stoere Boer ·

““Die polisie en wildbewaarders in die Kruger-wildtuin word geloof vir hul optrede en toewyding om renosterstropery die nekslag toe te dien,” het Edna Molewa, minister van die departement, gesê.” Net om parool te kry en aan te gaan met hul bedrywighede. Skiet hulle en kry klaar en spaar die renosters sulke gemors

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.