3 kinders verdrink in Noordwes

Foto: http://mainbearing.deviantart.com/art/Plaasdam-178388431

Drie kinders het die naweek in Coligny, Noordwes, verdrink.

“Die drie seuns, tussen 6 en 8 jaar oud, se klere is naby ʼn plaasdam, wat nie meer in gebruik is nie, gekry. Polisieduikers het Sondag hul liggame uit die dam gehaal,” het kaptein Adéle Myburgh, woordvoerder van die polisie in Noordwes, gesê. Die seuns se ouers het hul Saterdag as vermis aangemeld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.