Video: Inwoners maak stem dik teen misdaad

Video: Inwoners maak stem dik teen misdaad

Inwoners van Vanderbijlpark wil hulle omgewing terugneem uit die hande van misdadigers.
Hulle het Saterdag die strate ingevaar om ‘n duidelike boodskap aan oortreders te stuur.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.