75 vermis na bote in tifoon sink

tifoonTen minste 75 mense word vermis nadat drie vissersbote gesink het in ʼn kragtige tifoon oor die see suid van China.

Reddingswerkers is steeds op die toneel om in moeilike omstandighede na die vermiste mense te soek. Plaaslike owerhede het gesê die visserbote het Sondag gesink toe die tifoon die gebied getref hef.

– SAPA/AFP

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.