Ten minste 75 mense word vermis nadat drie vissersbote gesink het in ʼn kragtige tifoon oor die see suid van China.
Reddingswerkers is steeds op die toneel om in moeilike omstandighede na die vermiste mense te soek. Plaaslike owerhede het gesê die visserbote het Sondag gesink toe die tifoon die gebied getref hef.
– SAPA/AFP