7de Laner kry ʼn pienkvoet

Jacques Blignaut, oftewel Vince van 7de Laan, en sy vrou Melanie is nog ʼn dogtertjie ryker. Volgens TVplus is hul dogtertjie, Emanuel, op 27 September in die Wilgeheuwel-hospitaal deur middel van ʼn keisersnee gebore. ʼn Trotse pa het aan die tydskrif gesê: “Dit gaan uitstekend met ma en dogter en hulle is reeds by die huis. Groot sus Angelique (3) is in haar noppies met haar nuwe sussie,” het Jacques gesê.

Jacques Blignaut

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.