90-jarige kritiek ná huisbraak

crime-scene-tape-320x214ʼn 90-jarige vrou veg vir haar lewe in die hospitaal nadat sy Woensdagoggend by haar huis in Oslo Beach, KwaZulu-Natal, aangerand en beroof is.

Kapt. Thulani Zwane, ʼn polisiewoordvoerder, het aan Maroela Media gesê die vrou se huis is geplunder en dat die Port Shepstone-polisie tans ʼn saak van huisbraak ondersoek. Volgens Zwane is niemand nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie en ondersoek die polisie nog die voorval.

Chris Botha, ʼn woordvoerder van Netcare 911, het gesê die bejaarde vrou was bewusteloos toe paramedici by die toneel opgedaag het en sy het verskeie beserings opgedoen. “Sy is aan ʼn asemhalingsmasjien gekoppel en in ʼn kritieke toestand na ʼn nabygeleë hospitaal geneem,” het Botha gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Stoere Boer ·

Wonder waar is al die liberales wat so gal braak wanneer iets oor die barbare gesê word. Kan jou wed hulle was nog meer as een ook want sy is net 90 jaar oud.

Willy ·

Die braaksels rand nie net aan nie hulle verkrag en vermoor mense van daardie ouderdom ook. En dan in hordes sak hulle toe. Ek haat hulle!
Ek kan maar net hoop op beterskap.
Ek hoop daardie gemors vrek! Geen reg op lewe nie.

JAVR ·

Ja Willy ek stem met jou saam! As ek in die oggend werk toe ry moet ek myself betoom om daai skadugoed wat so in die pad loop, nie deel van die teer te maak nie. Ek sê vandag vir julle die roof is vir hulle bysaak, hulle moet daai bloed van die arme ou mense op hulle hande hê!!! Mak m@ere!!!

Willy ·

Dit is né JAVR. Ek sê vir Trippie ook om te onthou om die motorvensters toe te hou en die deure gesluit.
Die pigmentgestremdes is oral.

JAVR ·

Moet sê ek het al ‘n handsak of 2 so gehak vir ‘n ent! hie hie

Trippie ·

Ek sweer ek kan nie verstaan hoe kan so-iets teen ‘n 90-jarige weerlose mens gedoen word nie – EK KAN MY KOP STUKKEND KAP TEEN MY TAFEL – MAAR EK VERSTAAN DIT NIE !!!!!!!!!!!

***

Maklik om te sê vat dan wat jy wil vat, maar moet my net nie leed aandoen nie – in ‘n mate waar, MAAR WAAROM MOET ONS DANKIE Sê ons is nie verkrag of vermoor nie ?!?!?!
Dis my reg om veilig te voel, waar ek myself ookal bevind.

‘n Honger mens sal kos vra – NIE beseer en martel en vir dood agterlaat.

JAVR ·

Ja HOEKOM HOEKOM HOEKOM moet ons sê dankie Vader ons leef en is nie verkrag nie maar net so bietjie geklap en rondgestamp en miskien gebrand met ‘n strykyster!!! Nee F.k dit moet nie gebeur nie!

Thea Kluckow ·

Ek wonder vandag oor die effek wat die grusame aanvalle op blankes en veral die toename in moord en aanvalle op bejaardes op die paramedici van die respons en ambulansdienste het. Hoe bly hul neutraal en objektief. Die effek van enige ongeluk of geweld het steeds n effek op my 20 en 30 jaar na die insident. Hoeveel te meer op die mense wat nou hierdie sinnelose barbarisme moet aanskou.

Amy ·

Hulle was seker so DRIE teen EEN hulpelose bejaarde. dan nog boon-op lafaards ook. Gaan vir ou mense en babas en kinders. .. Lae bloedsuiers!!! Nee, selfs ‘n bloedsuiers dien nog ‘n doel… Hulle is laer as slanguitwerpsel, en ek glo hulle sal hulle dag kry. Al is dit ook eers in die hel!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.